JOIN OUR MAILING LIST

Soek    


Beoordeel alle Drama items by Kunswedstryde en Kunstefeeste asook Toneel- en Redenaarskompetisies. 

Kursusse oor die vertolkingsvereistes van alle letterkundige genres word deur Die Raad van Afrikaanse Beoordelaars aangebied. 

Die Raad van Afrikaanse Beoordelaars help om voorgeskrewe gedigte vir 'n sillabus van Gr 1 tot Gr 12 en oop afdelings saam te stel.
Terug Terug na bo